Katrien Se Nageregkoeke: Geniet Die Lekkerste Van Twee Werelde Op Een Bord by Katrien van Zyl
This book has not been indexed yet...
Notes about this book
You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.Reviews about this book
- ISBN 10 1928201385
- ISBN 13 9781928201380
- Published Apr 15 2015
- Format Paperback
- Page Count 160
- Language Afrikaans
- Countries South Africa
- Publisher Metz Press
- Imprint Metz Press
Publishers Text
Met hierdie boek verlei die skrywer jou om smullekker koeke met fynproewergeure as nagereg te bak. Die meeste koeke is op die geure van tradisionele nageregte geskoei en is ideaal as nagereg na ete, of sommer vir middagtee. Die koekvulsels en -versierings kan na hartelus gemeng en aangepas word om van elke koek wat jy bak 'n unieke smaakbelewenis te maak. Die boek bevat 25 nageregkoekprojekte wat van begin tot einde stap vir stap verduidelik word sodat jy jou eie watertand koeke kan bak. Daar is by elke projek ook 'n kolwyntjieresep sou jy verkies om individuele porsies in plaas van snye koek voor te sit. Alles kan dae of weke vooruit gemaak en in die yskas of vrieskas gehou word, sodat jy genoeg tyd het om die koek self saam te stel. Daar is ook riglyne om die resepte te vermeerder om aan spesifieke behoeftes te voldoen, asook tonne wenke om jou te help om jou eie kunswerke te skep.Other cookbooks by this author
- 100 Little Sugar Decorations to Make
- Bruidspare in Suikerkuns: Twintig Projekte
- Katrien Se Koeke: Smullekker Resepte En Oorspronklike Sjokoladeversierings
- Katrien Se Kreatiewe Koeke: Smullekkerresepte En Oorspronklike Handwerkversierings
- Katrien Se Mini-koeke: Kolwyntjies, Koeklollies En Meer
- Katrien's Cakes: Scrumptious Recipes and Original Chocolate Decorations
- Katrien's Crafty Tray Bakes: Scrumptious Recipes and Original Craft Decorations
- Katrien's Dessert Cakes: Enjoy the Best of Two Worlds in One Irresistible Offering
- Katrien's Mini Cakes: Cupcakes, Cake Pops and More
- Sugar Brides & Groomes: Twenty to Make

