Katrien Se Kreatiewe Koeke: Smullekkerresepte En Oorspronklike Handwerkversierings by Katrien van Zyl

This book has not been indexed yet...

Notes about this book

This book does not currently have any notes.

You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.

Reviews about this book

This book does not currently have any reviews.

  • ISBN 10 1928201369
  • ISBN 13 9781928201366
  • Published May 15 2015
  • Format Paperback
  • Page Count 160
  • Language Afrikaans
  • Countries South Africa
  • Publisher Metz Press
  • Imprint Metz Press

Publishers Text

Hierdie boek wys jou hoe om gewilde kunshandwerktegnieke in koek-versiering toe te pas en met behulp van fondantversiersel, modelleer-pasta, sjokoladedeeg, botterversiersel, ganache en harde versiersel eetbare handwerkitems te skep. Of jy nou 'n bakker of koekversierder is wat nuwe tegnieke wil aanleer om in jou koekversiering te gebruik, of 'n handwerker wat graag wil leer koekbak en -versier, hier is vir elkeen iets van waarde. Katrien werk met plaatkoeke (reghoekige enklellaag-koeke) as basis sodat die koekvorm eenvoudig is en jy kan fokus op die handwerktegnieke wat vir versiering gebruik word. Die koek is die skoon skilderdoek waarop kunswerk geskep word. Die inspirasie vir die versiering kom van papierkuns, mosaiek, borduurwerk, lapdrukwerk, kwlit- en appliekwerk en enige handwerk waaraan jy kan dink. Daar is 18 koekprojekte, plus minikoeke, wat van begin tot einde stap vir stap verduidelik word sodat jy daarvolgens self kreatiewe koeke kan skep. Laaste, maar nie die minste nie, is daar getoetste en flatervrye resepte vir koeke, botterversiersel, ganache en fondantversiersel, asook ontwerpe wat jy vir jou koeke kan gebruik.

Other cookbooks by this author