Swiets: Lekkers Van Toeka by Simone Balman

This book has not been indexed yet...

Notes about this book

This book does not currently have any notes.

You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.

Reviews about this book

This book does not currently have any reviews.

  • ISBN 10 1928201466
  • ISBN 13 9781928201465
  • Published Jun 15 2015
  • Format Paperback
  • Page Count 128
  • Language Afrikaans
  • Countries South Africa
  • Publisher Metz Press
  • Imprint Metz Press

Publishers Text

Daar is tans 'n groot herlewing in tuisgemaakte en handgemaakte produkte. Mense beweeg weg van "fabrieksgoed" en keer terug na die smake en geure van hul kinderdae. Hierdie boek is 'n ontdekkingsreis na die wereld van toeka se lekkergoed - onder die resepte is vele ou gunstelinge asook party wat herontdek is of geskep is deur 'n kombinasie van retro-geure. Waar moontlik is die gees van die oorspronklike lekkergoed behou, maar daar is ook 'n paar nuwe interpretasies vir die moderne kok. Dit is wat die boek bied: Noodsaaklike inligting oor toerusting, benodigdhede en tegnieke; Hope wenke en praktiese raad; Meer as 50 flatervrye resepte vir toffies, tameletjie, fudge, gevulde sjokolade, truffels, malvalekkers, nouga, suigstokkies, jellielekkers en veel meer; Idees vir versiering, en verpakkingsvoorstelle. Hier is genoeg besonderhede om 'n beginner aan die kook te kry en heelwat nuwe idees om gesoute lekkergoedmakers te inspireer. Die manjifieke foto's van die verskillende lekkergoed sal jou vir seker laat kwyl en aanspoor om die suiker aan die kook te kry. Of jy hierdie soete verleiding vir vriende en familie maak of om by handwerk- en plaasmarkte te verkoop, hierdie boek sal jou help om sukses te smaak. Almal verdien mos nou en dan 'n soetigheidjie.

Other cookbooks by this author