Blink Idees Vir Kosblikke by Sandy Harper

This book has not been indexed yet...

Notes about this book

This book does not currently have any notes.

You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.

Reviews about this book

This book does not currently have any reviews.

  • ISBN 10 1770070737
  • ISBN 13 9781770070738
  • Published Dec 01 2004
  • Format Paperback
  • Page Count 80
  • Language English
  • Countries South Africa
  • Publisher Struik Publishers
  • Imprint Struik Publishers

Publishers Text

Die titel is vir ouers wat wil seker maak dat hulle kinders gesonde snoepgoed eet. Meeste kinders stel nie belang in voedsame kos nie, en hulle wil gewoonlik so vinnig as moontlik eet sodat hulle meer tyd het om te speel. Juis daarom moet 'n kosblik visueel aantreklik wees en die kos moet eenvoudig en voedsaam wees. Maar hierdie titel is nie net gerig op kinders nie, dit is ook vir enige iemand wat idees nodig het vir 'n kosblik - die besigheidspersoon, diegene met hoe cholesterol, mense wat graan of laktose intollerant is, die sportiewe persoon en mense wat sukkel met hulle gewig. Die titel bevat meer as 30 kosblik spyskaarte wat by almal sal byval vind, en elkeen word geidentifiseer met simbole wat aandui of dit geskik is vir vegetariers en mense met allergiee en so meer. Hierdie is nie 'n kookboek nie, maar eerder 'n boek propvol idees om heerlike, gesonde happies vir die skool of kantoor voor te berei.

Other cookbooks by this author