Japtrap-aandetes by Jenny Kay

This book has not been indexed yet...

Notes about this book

This book does not currently have any notes.

You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.

Reviews about this book

This book does not currently have any reviews.

  • ISBN 10 1431700088
  • ISBN 13 9781431700080
  • Published May 01 2012
  • Page Count 160
  • Language English

Publishers Text

Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte en delikatessewinkels te spandeer en dan nog 'n paar uur in die kombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en 'n paar items gekoop om veilige, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop 'n mens 'n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die antwoord. Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklike, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, voorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, 'n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy 'n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het! Die boek bevat hoofstukke oor hoender, beesvleis, varkvleis, lamsvleis, vis, pizza en pasta, geregte vir vegetariers en bygeregte.

Other cookbooks by this author