Die Kos Revolusie: Superkos Vir Superkinders by Tim Noakes and Jonno Proudfoot and Bridget Surtees
This book has not been indexed yet...
Notes about this book
You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.Reviews about this book
- ISBN 10 1928230288
- ISBN 13 9781928230281
- Published Nov 01 2015
- Format Paperback
- Page Count 360
- Language Afrikaans
- Countries South Africa
- Publisher Burnet Media
- Imprint Burnet Media
Publishers Text
Die Kos Revolusie het die wereldwye vetsug-epidemie aangespreek met 'n revolusionere benadering tot eet: Dit het diepgewortelde oortuigings uitgedaag, was (en bly steeds) 'n rekordverkoper regoor Suid-Afrika, en het mense se lewens verander. Met Superkos vir superkinders beoog die skrywers 'n revolusie in kindervoeding. Hulle glo dit is tyd om die kindervoedselbedryf sowel as ons uitgediende aannames daaroor uit te daag - tyd om ons kinders die beste voeding en die beste wegspring in die lewe te gee. Superkos vir superkinders is nie 'n banting-kookboek nie, en gaan nie oor 'geen-koolhidrate' voeding vir kinders nie. Maar deur 'n 'ware kos' eetplan wat laag in suiker en verfynde koolhidrate is, te bepleit, verteenwoordig dit Die Kos Revolusie se volgende stap om die wereld te verander. (Nog meer sal volg!)Other cookbooks by this author
- Die Kosrevolusie
- The Real Meal Revolution: Changing the World One Meal at a Time
- The Real Meal Revolution: Low Carb Cookery: 300 Low-Carb, Sugar-Free and Gluten-Free Recipes
- The Real Meal Revolution (Age of Legends Series): The Radical, Sustainable Approach to Healthy Eating
- The Real Meal Revolution 2.0: The Upgrade to the Radical, Sustainable Approach to Healthy Eating that has Taken the World by Storm
- The Real Meal Revolution: Raising Superheroes
- Super Food for Superchildren: Delicious, Low-Sugar Recipes for Healthy, Happy Children, from Toddlers to Teens

