Die Suid-Afrikaanse Braaiketelkookboek by Marty Klinzman and Shirley Guy

This book has not been indexed yet...

Notes about this book

This book does not currently have any notes.

You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.

Reviews about this book

This book does not currently have any reviews.

  • ISBN 10 1868721167
  • ISBN 13 9781868721160
  • Published Jan 01 1920
  • Format Paperback
  • Page Count 112
  • Language Afrikaans
  • Countries South Africa
  • Publisher Struik Publishers
  • Imprint Struik Publishers

Publishers Text

Die gids is saamgestel om die veelsydige braaiketel ten volle te kan benut. Dit bied idees vir kosmaak in die buitelug deur die braaiketel se veelsydigheid te demonstreer. Die braaiketel kan nie slegs gebruik word om kos te rooster en te braai nie, dit is ook die ideale manier om Sondag se boud in gaar te maak. Verder kan 'n mens in die braaiketel bak, smoor, stowe en rook. Daar is aanwysings vir die verskillende gaarmaak-metodes, toegelig deur foto's. Verder word aspekte bespreek soos hoe om die vuur te maak, die braaiketel skoon te maak en probleme met die braaiketel op te los. Resepte is gekies vir hul wye aanklank u van die eenvoudige gebraaide kruisstuk tot meer ingewikkelde geregte. Elke resep het metriese, Britse en Amerikaanse maataanwysings en is in die fynste besonderhede uiteengesit. Ingesluit is meer as 200 van die skrywers se gunsteling resepte vir vleis, pluimvee, seekos, gerookte geregte en wild, sowel as heerlike voorgeregte, groente, brood en nageregte. As bykomstighede is daar die heerlikste drankies, marinades, souse en slaaie.

Other cookbooks by this author