x

Welcome to Eat Your Books!

If you are new here, you may want to learn a little more about how this site works. Eat Your Books has indexed recipes from leading cookbooks and magazines as well recipes from the best food websites and blogs.

Become a member and you can create your own personal ‘Bookshelf’. Imagine having a single searchable index of all your recipes – both digital and print!

Vinnige En Lae Koolhidrate by Amanda Cross

This book has not been indexed yet...

Notes about this book

This book does not currently have any notes.

You must Create an Account or Sign In to add a note to this book.

Reviews about this book

This book does not currently have any reviews.

  • ISBN 10 1770070729
  • ISBN 13 9781770070721
  • Published Apr 01 2005
  • Format Paperback
  • Page Count 128
  • Language Afrikaans
  • Countries South Africa
  • Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Imprint Struik Publishers

Publishers Text

Vinnige en lae koolhidrate bevat meer as 80 aanloklike resepte vir enige okkasie, van kraakvars slaaie tot wonderlike skuld-vrye nageregte. Die skrywer verduidelik hoe die lae koolhidraat dieet werk, watter koolhidrate enige tyd geeet kan word en watter nie, en hoekom dit ongesond is om an geen-koolhidraat dieet te volg. Daar is an verskeidenheid resepte, almal met inligting oor voedingswaarde, en die geregte is heilsaam en heerlik. Trakteer jouself met an voorgereg van Oosterse tuna slaai, an heerlike pan-geroosterde hoender met suurlemoen en roosmaryn, of sappige pere in an soetwyn sous. In teenstelling met ander lae koolhidraat diete hoef jy nie streng reels te volg wanneer jy die geregte voorberei nie. Jy word eintlik aangemoedig om die bestandele uit te ruil of te vervang soos dit jou pas. Die grootste pluspunt van die boek is dat al die resepte 30 minute of minder neem om voor te berei u dis minder tyd as wat dit vat om an slaai aanmekaar te slaan!

Other cookbooks by this author